top of page
gb.png
za.png
Oor ons

Die doel van die Swellendam Beursfonds is om die toekoms van talentvolle Swellendam-studente te ondersteun deur hulle 'n beurs te bied om hul studies te finansier.

 

Die Swellendam-beursfonds is op 25 Oktober 2005 gestig. Op die presiese dag in 1975 het 21 leerders, 6 onderwijsers en die busbestuurder hul lewens in 'n tragiese busongeluk naby Riviersonderend verloor.

 

Sedert die ontstaan van die Fonds is 343 studente ondersteun met 'n finansiële bydrae tot hul studies. Meer as R2.5m is in die proses uitbetaal.

 

Die Beursfonds word bestuur deur 'n Raad wat verantwoordelik is vir die inkomste, beoordeling van aansoeke en bestuur van die beurse. Die huidige Raadslede is

  • Voor vlnr:

  • Harry Zass - Voorsitter

  • Riaan Jonas - Sekretaris

  • Agter vlnr:

  • Daphne Williams - Tesourier

  • Valentine Philander

  • Elga Edoms

  • Lee-Ann Evertson

Brosjure.png

Klik op die brosjure

     om af te laai

© 2018 by Swellendam Bursary Fund

bottom of page